Potjie en Mampoer Fees

Saterdag 29 Julie 2017

'n Dag en Nag vol Afrikaanse Familie Pret met Steve Hofmeyr!

Kaartjies beskikbaar by Computicket en Stonehaven on Vaal - Volwassenes R60, Kinders 12 jaar en onder R20, Kinders onder 5 jaar is gratis.

*Potjiekos Kompetisie en Kroning - Boeresport - Boeremusiek - Baie Spot Pryse - Tradisionele Afrikaanse Etes - Proe Verskillende Mampoer - Musiek en Kampvuur - Sokkie Aand en Dans Kompetisie - Verksillende Kos en Drank Stalletjies - Baie Gratis Kinder Pret
*Skryf vandag nog jou span in en staan ‘n kans om groot pryse en trofees te wen! Slegs 10 plekke beskikbaar vir spanne.

Comments are closed.